Auto lock vir BB 8520 Curve
Please Login to Remove!
Waar kan ek n Auto lock vir my BB aflaai. Die een wat hier op is unlock self en dan bel ek die wereld sonder dat ek dit weet. Ek druk sterretjie en dan lock dit en dan moet ek die mute druk om weer te unlock. Maar soos ek se unlock dit self. As iemand weet van n website. Thanks
Posted via BlackBerryForums.com Mobile
|